Louise Jameson

Louise Jameson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Louise Marion Jameson
Geboorte 20 April 1951 (1951-04-20)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Louise Jameson (gebore 20 April 1951) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Doctor Who (1963), Tenko (1981), Bergerac (1981), en EastEnders (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy